Die Kind het Reus Geword

Posted on May 16th, 2019

Die Kind het Reus Geword – Groep Uitstalling en Kunsveiling
Wo 5 Junie, 18:30
GUS Gallery, Stellenbosch

Is jy lief vir kuns? Wil jy help om SA kunste oorsee te bevorder? Kom sluit by ons aan op die 5de Junie vir ‘n eksklusiewe, multi-dissiplinêre kunservaring waar Afrikaanse letterkunde, musiek, teater en die visuele kunste mekaar omarm.

RSVP asb voor 20 Mei.

Meer inligting: https://www.facebook.com/LunaPaige.SingerSongwriter