SOUTH AFRICAN FIGURATIVE & PORTRAIT ARTIST

HOME

Die Kind het Reus Geword

Is jy lief vir kuns? Wil jy help om SA kunste oorsee te bevorder? Kom sluit by ons aan op die 5de Junie vir ‘n eksklusiewe, multi-dissiplin√™re kunservaring waar Afrikaanse letterkunde, musiek, teater en die visuele kunste mekaar omarm.
Wo 5 Junie, 18:30, GUS Gallery, Stellenbosch

read more